wat die reën bring – neil sandilands

radio lavaDownload “Wat Die Reën Bring” by Neil Sandilands, with music by Riku Lätti, recorded by Riku Lätti at Koptoe, Magaliesberg. It is one of the tracks I found most beautiful from the collection of recordings Lätti has been gradually accumulating, which he has entitled “Die Wasgoedlyn” (The Washing Line). The whole album can be downloaded from HERE.

Some background from Riku Lätti:

“It started off a long time ago when I began my own recording studio “Radio Lava” and every now and then I recorded my friends (who happened to be good musicians) in all kinds of odd locations and precarious states of sobriety. Most of these artists have pristine studio albums which I kind of think of as “the front of the house” (facade). Nice and fancy, polished spotless. Die Wasgoedlyn are those other recordings of all of these artists as they really are at home. Unpolished, stubbled, raw with their underwear on “die wasgoedlyn” blowing in the wind now for all to hear.

“Anywhere I find somebody is keen to play music of quality, I will be interested in capturing it, bottling it and setting it free so that music doesn’t have to be stuck in an inhumane, sorry, un-humanly state of untouchable perfection. I want to hear the breath before the beat starts, the bird in the background, the train leaving the station, the clanging of the friends’ glasses as they celebrate being there when they spot their favourite artist playing a tune he really meant and felt like playing. We are not putting our best foot forward, we are just “human beings being”, if I may quote Loit Sôls, Goema poet who is also featured on “Die Wasgoedlyn”.

Check out the beautiful (Afrikaans) lyrics to Neil Sandiland’s track after the jump. Oh, and thanks to Toast Coetzer of Bush Radio’s Unhappy Hour Show for stelling my in kennis.

stof tot stof
as tot as
ysige grype na ysige oë
ruk en pluk ons mekaar freudiaans
in stil nat sypaadjies in
sonder ‘n glimlag sonder ‘n erkentenis
stap ons aan
en die vlietende gedagte van saamwees verdamp saam met sonop
ek staan blokke slu strate weer voor jou
wat naak my skaam oë steel

as dit maar net kon ophou met reën
kon ons vergeet van jou en my
want ek’s alleen
en jy het reeds verdamp
ek was jou ridder en jy het my nie herken nie
want alleen is goed vermom

as jy net kon weet
hoe klaar ek is
met meet en pas
van dit wat is
dat wat was
stof tot stof
en as tot as

as ek my kop laat gaan word jy feit
‘n saak van ondersoek
‘n akademiese analise vir die emosioneel gelikwideerde
biologies fyn mens bos kind
ek ruik jou baarmoeder tussen feetjies en varings en sampioene uit

wat is dit om saam met ‘n swaeltjie te vlieg?
om die heilige aan te neem en te glo
is ‘n lag saam met jou
en dis meer as die wind
watse wind?
van oorgawe
wat die reën bring

as jy net kon weet
hoe klaar ek is
met meet en pas
van dit wat is
dat wat was
stof tot stof
en as tot as
jy net kon weet
ek is klaar gemeet
van dit wat is
en dat wat was
stof tot stof
en as tot as

as jy net kon weet
my net kon meet
sou jy?

stof tot stof
as tot as

One thought on “wat die reën bring – neil sandilands

What do you think?

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s